massamedia [boodskap #133479] |
Sat, 12 September 2020 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
massamedia
Afbreking: mas•sa•me•di•a
Samestelling: massa + media
Selfstandige naamwoord: massamedium
Meervoud: massamedia
Betekenis:
• Meervoud van massamedium. Die versameling van tegnologieë wat 'n groot hoeveelheid mense via massakommunikasie bereik.
Gebruik:
• Soms beheer en manipuleer regerings en geheime organisasies die massamedia ten einde hul eie agendas te bevorder en af te dwing.
Vertaling:
Engels: mass media
Nederlands: massamedia
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|