koherent [boodskap #133468] |
Fri, 11 September 2020 17:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koherent
Afbreking: ko•he•rent
Byvoeglike naamwoord: koherent
Attributief: koherente
Betekenis:
• Met ordelike samehang.
Gebruik:
• Die inhoud is boeiend, interessant en koherent uiteengesit.
Sinoniem:
• aansluitend
• samehangend
Antoniem:
• inkoherent
Vertaling:
Engels: coherent, connected, consistent
Nederlands: coherent, samenhangend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|