Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parafraseer
parafraseer [boodskap #133467] Vr, 11 September 2020 17:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parafraseer
Afbreking: pa•ra•fra•seer


Werkwoord: parafraseer
Verlede tyd: het geparafraseer

Betekenis:
• Iets met ander woord sê; anders (gewoonlik in eie woorde) omskryf.

Gebruik:
• Hy tolk die regter se uitspraak woordeliks, maar parafraseer en las aan soos hy nodig ag.

Afgelei:
• parafrasering

Vertaling:
Engels: to paraphrase
Nederlands: parafraseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekodeer
Volgende onderwerp: koherent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 20:24:15 MGT 2024