enkodeer [boodskap #133465] |
Fri, 11 September 2020 16:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enkodeer
Afbreking: en•ko•deer
Werkwoord: enkodeer
Verlede tyd: het geënkodeer
Betekenis:
• Gegewens volgens 'n kode van die een vorm na 'n ander vorm omsit.
Gebruik:
• Die spioen enkodeer sy boodskappe sorgvuldig voordat hy dit wegstuur.
Sinoniem:
• kodeer
Antoniem:
• dekodeer
Afgelei:
• enkodeerder
• enkodering
Vertaling:
Engels: to encode
Nederlands: encoderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|