eetlepel [boodskap #133462] |
Fri, 11 September 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetlepel
Afbreking: eet•le•pel
Samestelling: eet + lepel
Selfstandige naamwoord: eetlepel
Meervoud: eetlepels
Verkleinwoord: eetlepeltjie
Meervoud van verkleining: eetlepeltjies
Betekenis:
• 'n Lepel waarmee geëet word, of die hoeveelheid wat daarin pas (met 'n volume van 15 ml.)
Gebruik:
• 'n Eetlepel is groter as 'n dessertlepel en kleiner as 'n opskeplepel.
Afkorting:
• e.
Vertaling:
Engels: tablespoon
Nederlands: eetlepel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|