weelderig [boodskap #133461] |
Fri, 11 September 2020 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weelderig
Afbreking: weel•de•rig
Byvoeglike naamwoord: weelderig
Attributief: weelderige
Betekenis:
• In rykdom en oorvloed.
Gebruik:
• Die huis is weelderig, met luukse afwerkings versier en het 'n panoramiese uitsig oor die see.
Sinoniem:
• luuks
Afgelei:
• weelderigheid
Vertaling:
Engels: luxurious
Nederlands: weelderig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|