Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aleksie
aleksie [boodskap #133457] Fri, 11 September 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aleksie
Afbreking: a•lek•sie


Selfstandige naamwoord: aleksie
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waar die pasiënt probleme met die herkenning van die geskrewe woord, of met die uitspreek van woorde ontwikkel, tipies na 'n traumatiese breinbesering.

Gebruik:
Aleksie is die gevolg van 'n spesifieke gebeurtenis soos 'n beroerte, anders as disleksie wat ontwikkelend van aard is.

Verwant:
• disleksie

Vertaling:
Engels: alexia
Nederlands: alexie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tesourus
Volgende onderwerp: herhaaldelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:57:13 UTC 2025