tesourus [boodskap #133456] |
Fri, 11 September 2020 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tesourus
Afbreking: te•sou•rus
Selfstandige naamwoord: tesourus
Meervoud: tesouri
Betekenis:
• 'n Sistematies georganiseerde versameling van begrippe uit 'n taal wat so opgestel is dat mens 'n oorsig kan kry van woorde wat soortgelyke betekenisse het.
Gebruik:
• Leon de Stadler het die Groot tesourus van Afrikaans saam met sy vrou saamgestel, wat later tot die Tesourus van Afrikaans bygewerk is.
Sinoniem:
• sinoniemwoordeboek
Vertaling:
Engels: thesaurus
Nederlands: thesaurus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|