Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » relevant
relevant [boodskap #133449] Do, 10 September 2020 14:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
relevant
Afbreking: re•le•vant


Byvoeglike naamwoord: relevant
Vergrotende trap: relevanter
Oortreffende trap: relevantste
Attributief: relevante
Partitief: relevants

Betekenis:
• Van toepassing.

Gebruik:
• Wat doen jy om jou besigheid in hierdie tye relevant en winsgewend te hou?

Sinoniem:
• gepas
• tersaaklik

Afgelei:
• relevantheid

Vertaling:
Engels: relevant
Nederlands: relevant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofgereg
Volgende onderwerp: oorloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 19:27:31 MGT 2024