Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitelands
buitelands [boodskap #133447] Thu, 10 September 2020 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitelands
Afbreking: bui•te•lands


Byvoeglike naamwoord: buitelands
Attributief: buitelandse
Partitief: buitelands

Betekenis:
• In die buiteland of wat op die buiteland betrekking het.

Gebruik:
• Sal jy eerder jou geld plaaslik of buitelands belê?

Antoniem:
• binnelands
• plaaslik

Verwant:
• buiteland
• buitelander

Vertaling:
Engels: foreign, exotic
Nederlands: buitenlands

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: darwinvink
Volgende onderwerp: hoofgereg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:11:54 UTC 2025