Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verouder
verouder [boodskap #133443] Thu, 10 September 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verouder
Afbreking: ver•ou•der


Werkwoord: verouder
Verlede tyd: het verouder

Betekenis:
• Oud raak; oud maak.

Gebruik:
• Goeie wyn word in houtvate verouder.

Verwant:
• verouderd (b.nw.)

Vertaling:
Engels: to age, grow old, become obsolete
Nederlands: verouderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verouderd
Volgende onderwerp: voorsomer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:02:20 UTC 2025