Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepswedder
beroepswedder [boodskap #133441] Thu, 10 September 2020 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepswedder
Afbreking: be•roeps•wed•der
Samestelling: beroep + -s- + wedder


Selfstandige naamwoord: beroepswedder
Meervoud: beroepswedders
Verkleinwoord: beroepsweddertjie
Meervoud van verkleining: beroepsweddertjies

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat weddenskappe op die uitslag van 'n wedstryd of toernooi aanvaar.

Gebruik:
• Die beroepswedder wat die krieketspelers omgekoop het is gearresteer en vir wedstrydknoeiery aangekla.

Sinoniem:
• boekie (informeel)
• boekmaker (informeel)

Vertaling:
Engels: bookie, bookmaker, ring‐man
Nederlands: bookmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedder
Volgende onderwerp: verouderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 17:27:45 UTC 2025