wedder [boodskap #133440] |
Thu, 10 September 2020 07:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wedder
Afbreking: wed•der
Selfstandige naamwoord: wedder
Meervoud: wedders
Verkleinwoord: weddertjie
Meervoud van verkleining: weddertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n weddenskap aangaan, of iemand wat gereed wed.
Gebruik:
• Ek was nog nooit 'n groot wedder nie, maar hou daarvan om so af en toe 'n hand op die perde te waag.
Sinoniem:
• dobbelaar
• gokker
Afgelei:
• beroepswedder
• weddery
Vertaling:
Engels: wagerer; gambler, bettor
Nederlands: wedder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|