warempel [boodskap #133439] |
Do, 10 September 2020 06:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
warempel
Afbreking: wa•rem•pel
Bywoord: warempel
Betekenis:
• (verouderd) Opmerklik genoeg.
Gebruik:
• Die wêreld is warempel besig om mal te raak!
Sinoniem:
• gedoriewaar
• regtig
• rêrig
• sowaar
• waarlik
• wragtig
• werklik
• wrintie
Vertaling:
Engels: somehow, strangely
Nederlands: warempel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|