beenskut [boodskap #133435] |
Wed, 09 September 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beenskut
Afbreking: been•skut
Samestelling: been + skut
Selfstandige naamwoord: beenskut
Meervoud: beenskutte
Betekenis:
• 'n Skut wat die onderbeen beskerm.
Gebruik:
• Die krieketspeler het sy een beenskut by die huis vergeet.
Sinoniem:
• beenbeskermer
Hiponiem:
• kamas
Vertaling:
Engels: leg‐guard
Nederlands: beenbeschermer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|