knoei [boodskap #133434] |
Wo, 09 September 2020 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knoei
Afbreking: knoei
Werkwoord: knoei
Verlede tyd: het geknoei
Betekenis:
• Bedrieglik en agterbaks optree; konkel.
Gebruik:
• Mense wat met die finansiële state knoei moet summier ontslaan word.
Afgelei:
• knoeier
• knoeiery
• knoeispul
• knoeiwerk
Vertaling:
Engels: to defraud, swindle
Nederlands: knoeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|