Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampioenskap
kampioenskap [boodskap #133433] Wo., 09 September 2020 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24924
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampioenskap
Afbreking: kam•pi•oen•skap


Selfstandige naamwoord: kampioenskap
Meervoud: kampioenskappe
Verkleinwoord: kampioenskappie
Meervoud van verkleining: kampioenskappies

Betekenis:
• Wedstryde om te bepaal water speler of span die beste is; kompetisie om die kampioen te bepaal.

Gebruik:
• Ons klub het die nasionale kampioenskap gewen.

Hiponiem:
• rugbykampioenskap
• stoeikampioenskap
• tenniskampioenskap
• wêreldkampioenskap

Afgelei:
• kampioenskapsbyeenkoms
• kampioenskapstoernooi
• kampioenskapswedstryd

Vertaling:
Engels: championship
Nederlands: kampioenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 22 April 2026 13:24]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: skink
Volgende onderwerp: knoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 23 04:00:46 UTC 2026