ongebroke [boodskap #133427] |
Wed, 09 September 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongebroke
Afbreking: on•ge•bro•ke
Byvoeglike naamwoord: ongebroke
Attributief: ongebroke
Betekenis:
• Wat nie gebreek is nie.
• Wat nie onderbreek is of word nie; ononderbroke.
Gebruik:
• MIV word nie deur ongebroke vel of om eetgerei met 'n besmette persoon te deel oorgedra nie.
• Hulle het hul verset ongebroke voortgesit.
Antoniem:
• gebroke
Afgelei:
• ongebrokenheid
Vertaling:
Engels: unbroken
Nederlands: ongebroken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|