outoppie [boodskap #133425] |
Wed, 09 September 2020 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
outoppie
Afbreking: ou•top•pie
Samestelling: ou + toppie
Selfstandige naamwoord: outoppie
Meervoud: outoppies
Betekenis:
• Iemand se pa, of 'n ouer man in die algemeen.
Gebruik:
• Ek weet nie of hierdie outoppie se senuwees gaan hou nie.
Sinoniem:
• madala
• ouballie
• vader
Vertaling:
Engels: old man, dad
Nederlands: outoppie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|