bemoedigend [boodskap #133421] |
Wed, 09 September 2020 12:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemoedigend
Afbreking: be•moe•di•gend
Byvoeglike naamwoord: bemoedigend
Attributief: bemoedigende
Partitief: bemoedigends
Betekenis:
• Wat bemoedig en hoop gee.
Gebruik:
• Die afname in die land se moordsyfer is bemoedigend.
Sinoniem:
• hoopgewend
• opbeurend
• vertroostend
Vertaling:
Engels: encouraging
Nederlands: bemoedigend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|