sywurm [boodskap #133415] |
Tue, 08 September 2020 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sywurm
Afbreking: sy•wurm
Samestelling: sy + wurm
Selfstandige naamwoord: sywurm
Meervoud: sywurms
Verkleinwoord: sywurmpie
Meervoud van verkleining: sywurmpies
Betekenis:
• 'n Insek wat moerbyblare vreet en 'n kokon van sy spin, Bombyx mori.
Gebruik:
• Die sywurm is van globale ekonomiese belang, siende dat die syproduksie geheel en al van die spesie afhanklik is.
Afgelei:
• sywurmteelt
Vertaling:
Engels: silk worm
Nederlands: zijderups
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|