stokvel [boodskap #133411] |
Tue, 08 September 2020 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stokvel
Afbreking: stok•vel
Selfstandige naamwoord: stokvel
Meervoud: stokvelle
Verkleinwoord: stokveltjie
Meervoud van verkleining: stokvelletjies
Betekenis:
• 'n Spaarklub waar mense periodies 'n vasgestelde bedrag betaal, wat in rotasie aan 'n enkele lid uitbetaal word.
Gebruik:
• Indien 'n stokvel vyf lede het, en elke lid R100.00 per maand bydra, sal elke lid elke vyfde maande die bedrag van R500 ontvang.
Afgelei:
• stokvelbyeenkoms
Vertaling:
Engels: stokvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|