sening [boodskap #133410] |
Tue, 08 September 2020 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sening
Afbreking: se•ning
Selfstandige naamwoord: sening
Meervoud: senings
Verkleinwoord: seninkie
Meervoud van verkleining: seninkies
Betekenis:
• Sterk, taai bindweefsel wat die spiere aan die bene heg.
Gebruik:
• Dit is kwaliteit wors, sonder 'n stukkie sening daarin.
Hiponiem:
• haakskeensening
• skouersening
Afgelei:
• seningagtig
• seningrig
• seningtaai
Vertaling:
Engels: sinew, tendon
Nederlands: pees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|