bondigheid [boodskap #133408] |
Tue, 08 September 2020 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bondigheid
Afbreking: bon•dig•heid
Selfstandige naamwoord: bondigheid
Meervoud: bondighede
Betekenis:
• Iets wat op die punt af, kort en bondig is.
Gebruik:
• Ek moet jou gelukwens met die bondigheid van jou verslag.
Sinoniem:
• beknoptheid
Vertaling:
Engels: brevity, conciseness
Nederlands: bondigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|