antropologie [boodskap #133405] |
Tue, 08 September 2020 09:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antropologie
Afbreking: an•tro•po•lo•gie
Selfstandige naamwoord: antropologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van die mens, menslike gedrag en gemeenskappe van die hede en die verlede.
Gebruik:
• Sosiale antropologie is die studie van gedragspatrone en kultuurantropologie van kulturele betekenis, insluitende norme en waardes.
Sinoniem:
• etnografie
• etnologie
• mensekunde
• rassekunde
• rassemensekunde
• volkekunde
Afgelei:
• kultuurantropologie
• paleo-antropologie
Verwant:
• antropologies
• antropoloog
Afkorting:
• antropopol.
Vertaling:
Engels: anthropology
Nederlands: antropologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|