bottelary [boodskap #133403] |
Mon, 07 September 2020 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bottelary
Afbreking: bot•te•la•ry
Selfstandige naamwoord: bottelary
Meervoud: bottelarye
Verkleinwoord: bottelarytjie
Meervoud van verkleining: bottelarytjies
Betekenis:
• Besigheid wat wyn of ander drank bottel, of die hoofkantoor van 'n bottelier.
Gebruik:
• Die Van Loveren-landgoed het 'n groot aandeel in die bottelary in Worcester waar hul wyn gebottel word.
Verwant:
• botteleer
• bottelier
• bottelering
Vertaling:
Engels: bottling plant
Nederlands: bottelarij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|