blinder [boodskap #133398] |
Mon, 07 September 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blinder
Afbreking: blin•der
Selfstandige naamwoord: blinder
Meervoud: blinders
Verkleinwoord: blindertjie
Meervoud van verkleining: blindertjies
Betekenis:
• Skerm voor 'n venster of glasdeur om die lig uit te hou.
Gebruik:
• Wil jy 'n gordyn of 'n blinder voor die venster hê?
Wisselvorm:
• blinding
Vertaling:
Engels: window blinds
Nederlands: zonneblind
Nota:
• "Blinder" (b.nw.) is ook die vergrotende trap van "blind": blink, blinder, blindste.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|