Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babakombers
babakombers [boodskap #133397] Ma, 07 September 2020 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
babakombers
Afbreking: ba•ba•kom•bers
Samestelling: baba + kombers


Selfstandige naamwoord: babakombers
Meervoud: babakomberse
Verkleinwoord: babakombersie
Meervoud van verkleining: babakombersies

Betekenis:
• 'n Sagte kombersie vir 'n baba.

Gebruik:
• Soek u 'n blou babakombers vir 'n seuntjie of 'n pienke vir 'n dogtertjie?

Vertaling:
Engels: baby blanket
Nederlands: baby deken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verblindend
Volgende onderwerp: blinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 19:57:15 MGT 2024