Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosiologie
sosiologie [boodskap #133389] Mon, 07 September 2020 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosiologie
Afbreking: so•sio•lo•gie


Selfstandige naamwoord: sosiologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van gemeenskappe en hoe mense in groepe optree.

Gebruik:
• Deesdae ondersoek sosiologie dinge soos: ras, etnisiteit, kultuur, klas, geslag, die familie en sosiale interaksie.

Afgelei:
• sosioloog
• sosiologies

Afkorting:
• sosiol.

Vertaling:
Engels: sociology
Nederlands: sociologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handdruk
Volgende onderwerp: roeispaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:55:24 UTC 2025