onvanpastheid [boodskap #133386] |
Mon, 07 September 2020 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvanpastheid
Afbreking: on•van•past•heid
Samestelling: onvanpas + -(t)heid
Selfstandige naamwoord: onvanpastheid
Meervoud: onvanpasthede
Betekenis:
• Wat onvanpas is; nie geskik vir die situasie nie.
Gebruik:
• Die voorval belig weer opnuut die skokkende onvanpastheid van sekere politici se verdelende uitsprake.
Sinoniem:
• ongepastheid
Vertaling:
Engels: inappropriateness, inadequacy
Nederlands: ongepastheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|