amusant [boodskap #133384] |
Ma, 07 September 2020 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amusant
Afbreking: a•mu•sant
Byvoeglike naamwoord: amusant
Vergrotende trap: amusanter
Oortreffende trap: amusantste
Attributief: amusante
Betekenis:
• Wat vermaak bied; 'n mens prettig besig hou.
Gebruik:
• Ek vind dit vreeslik amusant dat ons intelligensiediens soms die domste dinge kan aanvang!
Sinoniem:
• komies
• snaaks
• vermaaklik
Verwant:
• amuseer
Vertaling:
Engels: amusing, entertaining, funny
Nederlands: amusant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|