| knabbel [boodskap #133382] |
Ma., 07 September 2020 06:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25105 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knabbel
Afbreking: knab•bel
Werkwoord: knabbel
Verlede tyd: het geknabbel
Betekenis:
• Peusel of versigtig byt.
Gebruik:
• Die haas knabbel aan 'n wortel.
Afgelei:
• knabbelaar
• knabbeling
Verwant:
• knibbel
Vertaling:
Engels: to nibble, gnaw, peck at
Nederlands: knabbelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|