Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loopvoël
loopvoël [boodskap #133379] Sun, 06 September 2020 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die volstruis is 'n voorbeeld van 'n loopvoël.
Die volstruis is 'n voorbeeld van 'n loopvoël.
loopvoël
Afbreking: loop•voël
Samestelling: loop + voël


Selfstandige naamwoord: loopvoël
Meervoud: loopvoëls
Verkleinwoord: loopvoëltjie
Meervoud van verkleining: loopvoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat nie kan vlieg nie, soos die in die infraklas Palaeognathae.

Gebruik:
• Sommige loopvoëls, soos die volstruis en emoe, kan baie groot word.

Hiperoniem:
• voël

Hiponiem:
• emoe
• kiwi
• volstruis

Vertaling:
Engels: ratite
Nederlands: loopvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulpwenk
Volgende onderwerp: knibbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:55:09 UTC 2025