fenotipe [boodskap #133375] |
Sun, 06 September 2020 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fenotipe
Afbreking: fe•no•ti•pe
Selfstandige naamwoord: fenotipe
Meervoud: fenotipes
Betekenis:
• 'n Organisme se waarneembare eienskappe, soos sy morfologie, gedrag, biochemiese samestelling, psigologiese kenmerke, ens.
Gebruik:
• Fenotipe kan met die volgende formule uitgedruk word: fenotipe = genotipe + invloed van buite af.
Vertaling:
Engels: phenotype
Nederlands: fenotype
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|