Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoesig
snoesig [boodskap #133365] Sun, 06 September 2020 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snoesig
Afbreking: snoe•sig


Byvoeglike naamwoord: snoesig
Vergrotende trap: snoesiger
Oortreffende trap: snoesigste
Attributief: snoesige
Partitief: snoesigs

Betekenis:
• Warm, sag en gerusstellend.

Gebruik:
• Lady Gaga is allesbehalwe snoesig!

Sinoniem:
• knus

Afgelei:
• snoesigheid

Vertaling:
Engels: cuddly, cosy
Nederlands: snoezig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgeskaf
Volgende onderwerp: glaskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:41:42 UTC 2025