Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgeskaf
afgeskaf [boodskap #133364] Sun, 06 September 2020 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgeskaf
Afbreking: af•ge•skaf


Werkwoord: skaf af, afskaf
Verlede tyd: het afgeskaf
Teenwoordige deelwoord: afskaffende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van afskaf. Tot 'n einde gebring; beëindig.

Gebruik:
• Die meeste lande het doodstraf afgeskaf.

Vertaling:
Engels: abolished, abrogated
Nederlands: afgeschaft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: garing
Volgende onderwerp: snoesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:41:30 UTC 2025