Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slotmaker
slotmaker [boodskap #133360] Sun, 06 September 2020 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slotmaker
Afbreking: slot•ma•ker
Samestelling: slot + maker


Selfstandige naamwoord: slotmaker
Meervoud: slotmakers
Verkleinwoord: slotmakertjie
Meervoud van verkleining: slotmakertjies

Betekenis:
• Iemand wat slotte en sleutels maak.

Gebruik:
• Sy het haar sleutels in haar motor toesluit en moes 'n slotmaker ontbied ten einde weer toegang te verkry.

Vertaling:
Engels: locksmith
Nederlands: slotenmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geleier
Volgende onderwerp: straatsmous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:09:25 UTC 2025