Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedeles
sedeles [boodskap #133358] Sun, 06 September 2020 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedeles
Afbreking: se•de•les


Selfstandige naamwoord: sedeles
Meervoud: sedelesse
Verkleinwoord: sedelessie
Meervoud van verkleining: sedelessies

Betekenis:
• 'n Les oor sedelike/morele gedrag.

Gebruik:
• Fabels bestaan gewoonlik uit 'n kort diereverhaal en wat met 'n eksplisiete sedeles eindig.

Vertaling:
Engels: moral lesson
Nederlands: zedeles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprinkel
Volgende onderwerp: geleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:36:46 UTC 2025