sprinkel [boodskap #133357] |
Sun, 06 September 2020 10:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sprinkel
Afbreking: sprin•kel
Werkwoord: sprinkel
Verlede tyd: het gesprinkel
Teenwoordige deelwoord: sprinkelende
Betekenis:
• Fyn druppels of klein korreltjies versprei en laat val.
Gebruik:
• Sy sprinkel koeksoda onder die deurkosyn om die miere weg te hou.
Vertaling:
Engels: to sprinkle
Nederlands: sprenkelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|