Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skittery
skittery [boodskap #133355] Sun, 06 September 2020 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skittery
Afbreking: skit•te•ry


Selfstandige naamwoord: skittery
Meervoud: skitterye
Verkleinwoord: skittery
Meervoud van verkleining: skittery

Betekenis:
• Diarree (veral by diere); maagwerking; buikloop.

Gebruik:
• Die onlangse skittery en baie vrektes onder die skape is kommerwekkend.

Afgelei:
• skitterybos
• skitterymaag
• skitterysiekte

Vertaling:
Engels: diarrhea
Nederlands: diarree, buikloop

Nota:
• Waarskynlik uit Nederlands, schijterij (Afrikaans skytery).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoeisel
Volgende onderwerp: steenbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:52:49 UTC 2025