Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapooi
skaapooi [boodskap #133353] Sun, 06 September 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaapooi
Afbreking: skaap•ooi
Samestelling: skaap + ooi
Uitspraak: /ˈskɑːpoːɪ̯/


Selfstandige naamwoord: skaapooi
Meervoud: skaapooie
Verkleinwoord: skaapooitjie
Meervoud van verkleining: skaapooitjies

Betekenis:
• Vroulike skaap.

Gebruik:
• Indien die persoon eerder 'n skaapooi vir sy sonde wil bring, moet dit een sonder foute wees. [Levitikus 4:32]

Sinoniem:
• ooi

Vertaling:
Engels: ewe
Nederlands: ooi
Venda: nngu ya tsadzi
Xhosa: imazi yegusha
Zoeloe: imvukazi, iqhukazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samehang
Volgende onderwerp: skoeisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:48:34 UTC 2025