samehang [boodskap #133352] |
So, 06 September 2020 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samehang
Afbreking: sa•me•hang
Selfstandige naamwoord: samehang
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aaneenskakeling van dinge; onderlinge verbinding; logiese volgorde.
Gebruik:
• Kohesie het te make met die samehang in 'n teks sodat die teks as 'n betekenisvolle eenheid ervaar word.
Afgelei:
• samehangend
• samehangendheid
Vertaling:
Engels: connectedness, cohesion, order, relation, connection
Nederlands: samenhang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|