Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagenoeg
nagenoeg [boodskap #133345] Sun, 06 September 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagenoeg
Afbreking: na•ge•noeg
Samestelling: na + genoeg


Bywoord: nagenoeg

Betekenis:
• Naby genoeg; vir die grootste deel.

Gebruik:
• Dit wolkekrabber is nagenoeg 30 meter hoog.

Sinoniem:
• omtrent
• ongeveer
• sowat

Vertaling:
Engels: nearly, almost, virtually, practically, more or less
Nederlands: nagenoeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaak
Volgende onderwerp: neusbrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:23:23 UTC 2025