ledemaat [boodskap #133342] |
Sun, 06 September 2020 07:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ledemaat
Afbreking: levde•maat
Selfstandige naamwoord: ledemaat
Meervoud: ledemate
Verkleinwoord: ledemaatjie
Meervoud van verkleining: ledemaatjies
Betekenis:
• (anatomie) Deel van die liggaam, soos 'n arm, been, vin of vlerk.
• Lid van 'n kerk of organisasie; lidmaat.
Gebruik:
• 'n Been is 'n ledemaat wat gebruik word om die lyf te ondersteun of op te hou.
• Die afgedwaalde ledemaat is met ope arms terug verwelkom.
Vertaling:
Engels: limb; member
Nederlands: ledemaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|