hoofvrou [boodskap #133340] |
Sun, 06 September 2020 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofvrou
Afbreking: hoof•vrou
Samestelling: hoof + vrou
Uitspraak: /ˈɦuə̯frəʊ̯/
Selfstandige naamwoord: hoofvrou
Meervoud: hoofvroue, hoofvrouens
Verkleinwoord: hoofvroutjie
Meervoud van verkleining: hoofvroutjies
Betekenis:
• Die vernaamste eggenote van 'n man. Vrou wie se oudste seun die wettige erfgenaam is.
Gebruik:
• Die posisie van die vroue is gereguleer volgens die volgorde waarin hulle getrou het, met die eerste vrou wat die hoofvrou (inkosikazi) was.
Antoniem:
• hoofman
Vertaling:
Engels: chief wife, primary wife, principal wife
Nederlands: hoofdvrouw
Xhosa: inkosikazi
Zoeloe: inkosikazi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|