boukunde [boodskap #133338] |
Sun, 06 September 2020 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boukunde
Afbreking: bou•kun•de
Samestelling: bou + kunde
Selfstandige naamwoord: boukunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap van bouery; die ontwerp en bou van strukture vir bewoning, die huisvesting van mense en hul bedrywighede.
Gebruik:
• Baker het 'n groot bydrae tot die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse boukunde gelewer deur sover moontlik slegs plaaslike materiale te gebruik.
Afkorting:
• bouk.
Afgelei:
• boukundig
• boukundige
Vertaling:
Engels: architectural engineering
Nederlands: bouwkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|