lakei [boodskap #133337] |
Sat, 05 September 2020 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lakei
Afbreking: la•kei
Selfstandige naamwoord: lakei
Meervoud: lakeie
Verkleinwoord: lakei
Meervoud van verkleining: lakei
Betekenis:
• 'n Manlike dienaar in deftige drag aan 'n koninklike hof.
• (figuurlik) Gedienstige persoon wat ander se vuilwerk doen.
Gebruik:
• 'n Lakei se uniform word 'n livrei genoem.
• Hy is 'n bruikbare idioot en 'n lakei van die regerende party.
Sinoniem:
• kamerling
• lyfkneg
• lyfvoetkneg
Vertaling:
Engels: lackey, footman
Nederlands: lakei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|