Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysere
ysere [boodskap #133335] Sat, 05 September 2020 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysere
Afbreking: y•se•re


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: ysere

Betekenis:
• Sterk en onwrikbaar, soos yster.

Gebruik:
• Dit verg 'n deursettingsvermoë en 'n ysere wil om die Berg Everest uit te klim.

Vertaling:
Engels: iron
Nederlands: ijzeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: renons
Volgende onderwerp: noppies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:08:07 UTC 2025