wildrit [boodskap #133332] |
Sat, 05 September 2020 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wildrit
Afbreking: wild•rit
Samestelling: wild + rit
Selfstandige naamwoord: wildrit
Meervoud: wildritte
Betekenis:
• 'n Rit in 'n voertuig waartydens wild besigtig word; 'n tipe safari.
Gebruik:
• Die gids het ons tydens die wildrit van al die diere se gewoontes vertel.
Vertaling:
Engels: game drive, safari
Nederlands: safari
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|