weermag [boodskap #133331] |
Sat, 05 September 2020 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weermag
Afbreking: weer•mag
Samestelling: weer + mag
Selfstandige naamwoord: weermag
Meervoud: weermagte
Verkleinwoord: weermaggie
Meervoud van verkleining: weermaggies
Betekenis:
• Al die gewapende magte van 'n land saam, wat bedreigings afweer of ander lande aanval.
Gebruik:
• Na afloop van die Tweede Wêreldoorlog is die ganse Duite weermag ontbind.
Hiponiem:
• leër
• vloot
• lugmag
Afgelei:
• weermagbasis
• weermaghoof
• weermaglid
• weermagopleiding
Vertaling:
Engels: defence force
Nederlands: weermacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|